VIDEO: 70+ jare van Reinke Besproeiing

Reinke_CompanyProfile_TN (5)reg
Die wêreld se grootste privaat vervaardiger van spilpunt- en mobiele besproeiingstelsels is Reinke Besproeiing.
Sedert 1968 vervaardig hulle spilpunte en besproeiingstelsels wat aangepas is vir elke boer, met ’n klem op die jongste tegnologie en die bevordering van landbou.
Kyk die video hieronder: