Gewasproduksie
Inheemse plante ook nou landbougewasse
Inheemse plante wat as kos en medisyne gebruik word, is uiteindelik as landbougewasse goedgekeur. John Steenhuisen, die minister van landbou, het die insluiting van inheemse gewasse en medisinale plante in die lys van verklaarde landbouprodukte goedgekeur in ’n besluit wat ’n sektor met ’n beraamde waarde van sowat R12[...]
Lusern: hoe twee Limagrain-kultivars Zoutpansdrift se lande laat glimlag
Wanneer jy aan die einde van die winter verby Zoutpansdrift naby Douglas in die Noord-Kaap ry, sal jy lowergroen lusernlande gewaar. Hier boer Hein Mulke onder meer met lusern onder besproeiing. Lusern is nie net ’n uitmuntende bron van proteïene, vesel en vitamiene vir diere nie, maar is ook[...]
Cerealis wys boere die pad na presisie by NAMPO Kaap
Cerealis het hulleself oor die jare gevestig as ’n betroubare vennoot vir boere wat streef na presisie, akkuraatheid en doeltreffendheid in hul boerdery. Met ’n passie vir vooruitstrewende landboutegnologie en praktiese oplossings, fokus hulle daarop om boere te help om elke hektaar se volle potensiaal te ontsluit. Tydens NAMPO[...]
Vir die beste opbrengs en diens, koop Limagrain se kultivars
Limagrain is bekend vir staatmaker kultivars en uitstekende diens, met 60 jaar se kennis agter die rug kan jy verseker wees dat die Limagrain span die pad saam met jou stap. By NAMPO Kaap hierdie jaar het hulle bietjie met die Wes-Kaap boere oor hulle koring kultivars gesels. “LG[...]
Corteva se oplossings vir onkruidbeheer en stikstofbinding help graanboere vorentoe
By NAMPO Kaap het Corteva se span, onder leiding van Ané Loggenberg, Willie Auret en Juan Pretorius, met boere gesels oor een van die grootste uitdagings in graanverbouing: hoe om onkruid op ‘n koste-effektiewe en omgewingsvriendelike manier te beheer, en hoe om stikstofbenutting te verbeter wanneer plante dit die[...]