inheemse plante

Inheemse plante ook nou landbougewasse

Inheemse plante wat as kos en medisyne gebruik word, is uiteindelik as landbougewasse goedgekeur. John Steenhuisen, die minister van landbou, het die insluiting van inheemse gewasse en medisinale plante in die lys van verklaarde landbouprodukte goedgekeur in ’n besluit wat ’n sektor met ’n beraamde waarde van sowat R12[...]

By Tisha Steyn|13th November 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: |
0
Go to Top