Gewasproduksie
Eetbare blomme deel 1
’n Klein plastiekbakkie versteek tussen soortgelyke bakkies vars roosmaryn, tiemie en kruisement op die rakke met slaaigroente in die supermark saam met verskillende soorte blaarslaai, grasuie, tamaties, komkommer … By nadere ondersoek sien ’n mens dié bakkie is vol blommetjies: pers gesiggies, oranje kappertjies, klein pienk angeliertjies, dalk ’n[...]
Pioneer vier 100ste bestaansjaar
Pioneer, ’n wêreldleier in die verskaffing van landbousaad en agri-oplossings, vier vanjaar sy 100ste bestaansjaar. As deel van hierdie vieringe beklemtoon Pioneer hul diepgewortelde vennootskap met Suid-Afrikaanse boere. “Net soos Pioneer boere wêreldwyd die afgelope eeu ondersteun het, staan ons reg om die volgende 100 jaar saam met Suid-Afrikaanse[...]
Opvolger bou voort op Yara Suid-Afrika se sukses
Ig Ferreira, voormalige streekdirekteur in Suid-Afrika van Yara, het na 42 jaar in die industrie afgetree. Die dinamiese leier sê “landbou is in my gene”. Hy beklemtoon die waarde van verhoudings, hetsy met kliënte, kollegas, die bedryf of landbou-organisasies. Ferreira sê ook die passie, integriteit en deursettingsvermoë van Suid-Afrikaanse[...]
Boere kan staatmaak op Limagrain se Saddle-withawer
Op Hein Mulke se plaas naby Douglas in die Noord-Kaap staan ’n pragtige hawerland wat die krag van Limagrain Field Seeds se Saddle-withawer ten toon stel. Riaan van Lill, landboukundige by Limagrain Field Seeds, vertel dat die goed gedreineerde rooi-apedale gronde bydrae tot die sukses van die hawerlande: “As[...]
By Genade-boerdery dra ELIM se produkte by tot sterk wortels en ’n sterker oes
’n Goeie wortelstelsel is noodsaaklik vir ’n plant om water en voedingstowwe doeltreffend op te neem. ’n Goed geankerde plant lei tot ’n gesonde oes, en in Hopetown lewer ELIM GreenLIQ ’n merkwaardige bydrae tot ’n gesonde wortelstelsel en opbrengs vir Genadeboerdery. Genade-boerdery in Hopetown Hannes Bruwer van Genade-boerdery[...]