Saddle-withawer
Boere kan staatmaak op Limagrain se Saddle-withawer
Op Hein Mulke se plaas naby Douglas in die Noord-Kaap staan ’n pragtige hawerland wat die krag van Limagrain Field Seeds se Saddle-withawer ten toon stel. Riaan van Lill, landboukundige by Limagrain Field Seeds, vertel dat die goed gedreineerde rooi-apedale gronde bydrae tot die sukses van die hawerlande: “As[...]