Wikus Grové

Opvolger bou voort op Yara Suid-Afrika se sukses

Ig Ferreira, voormalige streekdirekteur in Suid-Afrika van Yara, het na 42 jaar in die industrie afgetree. Die dinamiese leier sê “landbou is in my gene”. Hy beklemtoon die waarde van verhoudings, hetsy met kliënte, kollegas, die bedryf of landbou-organisasies. Ferreira sê ook die passie, integriteit en deursettingsvermoë van Suid-Afrikaanse[...]

By Tisha Steyn|19th November 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , |
0
Go to Top