Gewasproduksie

Valley Irrigation gee boere beheer met gehalte, tegnologie en ondersteuning

Tydens NAMPO Kaap het ProAgri se redaktrise, Bianca Henning, die geleentheid gehad om met die span van Valley Irrigation te gesels oor hoe hul aanbod boere help om beter oeste teen laer energieverbruik te behaal. Roger Metelerkamp (Algemene Bestuurder by Valley Irrigation – deel van die Valmont Groep), Michael[...]

By Jaco Cilliers|19th September 2025|Categories: Artikels, Besproeiing, Gewasproduksie|Tags: , , , |

Pioneer: Kuilvoer: Snyvenster-voorspelling

Mieliekuilvoer is die belangrikste deel van 'n gebalanseerde voerkraal- of melkeryrantsoen. Die stysel in mieliekuilvoer is die energiebron van die rantsoen, en ook die goedkoopste vorm van stysel. Van die belangrikste faktore vir goeie kwaliteit kuilvoer is: Sny teen die regte vogpersentasie, met ander woorde die droë materiaal waarde;[...]

By Spesialisskrywer|27th August 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |

Video: Van saad tot sonneblom en al die groeistadiums tussenin

Pioneer weet van sonneblomme en in hierdie video wil hulle so paar van jou sonneblom vrae beantwoord. Volg gerus vir Phillip Fourie, lanboukundige vir Pioneer Saad Suid Afrika terwyl hy jou deur die groei stadiums van ‘n sonneblom vat. Van die vegetatiewe groeistadium, die vroë reproduktiewe stadium, die vol[...]

By Spesialisskrywer|18th August 2025|Categories: Gewasproduksie|Tags: , , , |

Amron Chemies: Die vroue wat landbou in Brits laat blom

Die gebruik van chemiese- en biologieseoplossings in jou boerdery is ‘n fyn kuns. Tog kan die kombinasie van die regte produkte, op die regte tyd, in die regte dosis jou gewasse sterk laat groei, jou grond vrugbaar hou en peste en plae uit jou oes uit hou. In die[...]

By Natasha Pretorius|12th August 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Vroueboer|Tags: , , , |

Limagrain: Boer koop staatmaker saad en wen ‘n kampwaentjie

Hierdie jaar vier Limagrain hulle sestigste bestaansjaar. Hierdie internasionale saadmaatskappy is bekend vir hulle staatmaker saadkultivars wat vir boere regoor die wêreld jaar na jaar ‘n goeie oes lewer. In Suid-Afrika steek die Limagrain saad ook nie af nie en hulle het geel- en witmieliekultivars wat floreer in die[...]

By Natasha Pretorius|12th August 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , |
0
Go to Top