Besproeiing

Vrymansfontein wys hoe amandelboerdery in Suid-Afrika floreer

Suid-Afrika se amandelbedryf staan aan die vooraand van ‘n nuwe era vol groei en geleenthede. Met die gesogte klimaat en grondtoestande wat die land bied, begin meer boere hierdie winsgewende neute verbou. Die Vondeling-groep, geleë in die pragtige Paarl-distrik, het besluit om te investeer in die groeiende bedryf. In[...]

Valley en die Van Greunens kom al dekades saam

Water is lewe en in George weet die boere van die Van Greunen Boerdery dit goed. Hier boer hulle met melkbeeste, mielies, aartappels en bessies. Dit is juis hulle dekades lange verbintenis met Valley Irrigation wat bygedra het tot die sukses van die boerdery. Nelius van Greunen, besturende direkteur[...]

By Natasha Pretorius|22nd October 2024|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , , |

Vissershok se boerdery groei: Agrico put waarde uit Dieperivier se water

Groot Phesantekraal Boerdery is geleë naby Durbanville langs die oewer van die Dieperivier en het 'n ryk geskiedenis wat al oor geslagte strek. Op hierdie boerdery is een van die oudste plase in Suid-Afrika en die land se eerste koringplaas, geleë. Daarom word Vissershok plaas vandag amptelik as 'n[...]

Irrigation Unlimited hou dit prakties by NAMPO Kaap 2024  

Elke jaar bou daar nuuskierigheid op om te sien wat die bekende Agri-ondernemings by NAMPO Kaap gaan uitstal en vir Irrigation Unlimited was dit ’n uitstalling wat beide prakties en interaktief was – een wat talle skougangers betrek het. Die netjiese drupstelsel by NAMPO Kaap 2024. Irrigation[...]

By Kylee Claassen|20th September 2024|Categories: Besproeiing, Hulpbronbestuur|Tags: , , , , , |
0
Go to Top