Besproeiing

TurfManzi en Augos is die base van besproeiing!

TurfManzi “TurfManzi Irrigation bied boere nou al vir 25 jaar oplossings in die besproeiingsbedryf. Ons doen alles van ontwerp, installering en monitering van stelsels,” sê Jacobus Freysen van TurfManzi Irrigation. Vanjaar by NAMPO Kaap het hulle ook hulle ekstra dienste, soos kunsmisstelsels, uitgestal. “Hierdie stelsel wat ek hier het[...]

By Ashleigh Schubert|12th September 2024|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , , |

Laat die water pomp en maak die spuite oop! Rovic se Syncrospuite bring boere die kwaliteit wat hulle nodig het!

Boere het ‘n baie skerp oog vir werktuie wat bekostigbaar is, tydbesparing bied en eenvoudig is om te gebruik. Rovic bied beslis al drie eienskappe aan met die produkte wat hulle verkoop. Niel Jooste, die Rovic verteenwoordiger in Swartland tot die Noord-Kaap grens, deel graag sy kennis by NAMPO[...]

By Kylee Claassen|12th September 2024|Categories: Besproeiing, Boer slim!, Water|Tags: , , , |

Rovic hou jou boorde skoon met hulle Cima-spuite

Wingerd-, sitrus- en pekanneutboere kan gerus by Rovic se stalletjie by NAMPO Kaap ’n draai gaan maak om meer uit te vind oor hulle Cima-spuite. Die spuite is veral gewild omdat hulle bome kan spuit wat tot 20 m hoog is. John Rich, areabestuurder vir Rovic Noord-Kaap en Namibië,[...]

By Benine Ackermann|12th September 2024|Categories: Besproeiing, NAMPO Kaap 2024, Water|Tags: , , , , |

Rovic-besproeiing – meer betroubaar as reën

Rovic se wye reeks werktuie en toebehore is vanjaar opnuut tydens Graan SA se NAMPO Oesdag op Bothaville in die Vrystaat aan besoekers van heinde en ver bekend gestel. Volgens Tobias Doyer, uitvoerende hoof van NAMPO, bring uitstallers “net hulle beste" na die landbouskou vir boere, wat ook in[...]

By Tisha Steyn|5th July 2024|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , , |

Besproeiing se baas! Maak jou lande woerts-warts nat met Irrigation Unlimited se kruipspuite

Die boer kom altyd eerste, hy is immers die belangrikste rolspeler in die landboubedryf. Dít is die kern van die grondslag waarop Irrigation Unlimited gebou is. Dié toonaangewende besproeiingsmaatskappy in Suid-Afrika, ondersteun boere al vir meer as ՚n dekade met vernuwende besproeiingsoplossings. Hulle spesialiseer in die ontwerp, installering en[...]

By Ashleigh Schubert|28th June 2024|Categories: Besproeiing, SA293-Hulpbronbestuur|Tags: , , , |
1
Go to Top