Besproeiing

Irrigation Unlimited is ‘n groothandelverskaffer vir jou voorkeur koöperasie en besproeiingswinkel

Irrigation Unlimited is 'n groothandelverskaffer en verspreider van 'n wye reeks kwaliteit besproeiingsprodukte. Dit beteken hulle versprei aan jou gunsteling koöperasie en besproeiingswinkels, terwyl hulle kliënte versprei is oor Suider-Afrika. Hulle verkoop al meer as 20 jaar gehalte besproeiingsprodukte en het meer as 5 000 produkte beskikbaar, maar bowenal[...]

Die harde waarheid: Jy betaal meer sonder ‘n waterlisensie!

Kom ons wees eerlik – sommige van die landswette en regulasies is vir ons soos water van ’n eend se rug. Dalk omdat dit te ingewikkeld is, dalk te veel moeite, of dalk omdat ons eenvoudig nie die doel daaragter kan insien nie. Ons wil nou nie koue water[...]

By Ashleigh Venter|19th November 2024|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , , |

In Broederstroom bly die grond nat danksy Afriq Water en Irrigation Unlimited

Na byna 40 jaar het Johan Hanekom (70) en sy vrou van Brits besluit om hulself in Broederstroom te gaan vestig. Johan het jare lank met soetrissies en komkommers geboer. Hy wou in Broederstroom daarop konsentreer om kruie te kweek en ՚n groeilamp wat hy ontwikkel het te bemark.[...]

Die hidrasiestasie: Kyk hoe help Irrigation Survey & Design die toekoms van landbou en water

Die reën val neer en die vloed styg op en die boer op die plaas staan met sy hande in sy hare. As dit nie droogtes is nie, is dit vloede. As dit kom by klimaatsverandering, voel dit byna asof ’n boer net nie kan wen nie! Klimaatsverandering verander[...]

2
Go to Top