Besproeiing
Besproei oral en eweredig met die Reinke ESAC-stelsel
Elke druppel water op jou land help om vir jou ‘n inkomste te verseker, daarom is dit bitter belangrik dat jy elke hoek van jou land kan natmaak. Vir die beste gewasresultate moet al jou plante ewe veel water kry. Dit is egter makliker gesê as gedaan. Lande het[...]
Slim tegnologie in boerdery: Hoe Rentia Boerdery Agrico se webbeheer gebruik om ‘n voorsprong te kry
In 'n wêreld waar boerdery al hoe meer afhanklik is van tegnologie, het Rentia Boerdery die manier waarop hulle besproeiing bestuur radikaal verbeter. Deur gebruik te maak van Agrico se Webbeheerstelsel, is die plaas besig om die hele besproeiingsproses meer doeltreffend te bestuur. Rentia Boerdery is geleë in die[...]
Daar is een ding beter as ‘n gronddam: ‘n Water digte gronddam
Elke boer weet dat ‘n dam een van die grootste bates vir ‘n plaas is. Die doel van ‘n gronddam is om water op te gaar. Die water word gebruik om o.a. gewasse te beproei en drinkwater aan diere beskikbaar te stel. Die uitdaging is egter dat ‘n dam[...]
Maak presisieboerdery maklik met Agri Precision se nuwe DJI Agras T50-hommel vir spanningsvrye gewasbestuur
In 'n wêreld waar vernuwing landbou ontmoet, bevredig Agri Precision boere se behoeftes met hulle onwrikbare verbintenis om voorpunt-tegnologie aan die Suid-Afrikaanse boerderybedryf te lewer. Frazer McDonald – ‘n mielieboer van die Viljoenskroon-distrik in die Vrystaat – het Agri Precision in 2021 gestig met die oog op presisieboerdery wat[...]
Praktiese besproeiingstegnieke met Irrigation Survey & Design
In boerdery is water nie net ’n hulpbron nie; dit is die sleutelspeler wat jou plaas aan die wenkant hou. Maar soos enige goeie spanmaat, moet water slim bestuur word om sy volle potensiaal te bereik. Dit is presies waar Irrigation Survey & Design inspring! Hulle help jou om[...]