Besproeiing
VIDEO – Agrico: Alles vir jou besproeiing – van pomp tot spilpunt
Onder die tema “Alles vir jou besproeiing – van pomp tot spilpunt”, het Agrico se indrukwekkende uitstalling by NAMPO die klem geplaas op hul wêreldklas-produkte en -dienste, met spesifieke fokus op hul nuwe G4-spilpunt, drupbesproeiingstelsels, grondbewerkingstoerusting en die volledige reeks besproeiingstoebehore. Kyk die video hieronder: https://youtu.be/6EGdNWohLVc
JoJo maak waterbesparing eenvoudig
JoJo se leuse sê dit alles: Water is lewe! Hulle weet ook dat wanneer dit by waterberging kom, is daar nie net een oplossing wat almal pas nie. Daarom bied JoJo omvattende oplossings wat jou onderneming, jou sak en jou behoeftes sal pas. Waterberging bestaan ook nie meer net[...]
Valley Rally 2025: Boere kuier lekker en leer meer oor slim waterbenutting
Waardevolle waterkennis is uitgeruil toe boere van regoor die Alldays-distrik, en selfs van oor die Botswana-grens, by Makoppas Nest saamgetrek het vir een van die belangrikste landbougeleenthede van die jaar: die Valley Rally. Hierdie inligtingsdag, aangebied deur Valley in vennootskap met NTK (VKB Landbou) en met tegniese ondersteuning van[...]
Reinke kan nie wag om jou by NAMPO te sien nie
Die Reinke Afrika-span is sommer baie opgewonde om weer by NAMPO te wees hierdie jaar. Voorbereiding het al maande gelede begin en hulle sien daarna uit om weer saam met al hulle bestaande klante te kuier en sommer ‘n paar nuwes ook by te kry. By Reinke koop jy[...]
Klein maar kragtig: Reinke minispilpunt is die kleinskaalboer se beste vriend
Of jou land groot of klein is maak nie saak nie – jou plante benodig steeds water. Spilpunte se waarde vir watertoediening is deeglik bewys, maar vir kleinskaalse boere is dit nie altyd so maklik nie. Tradisionele spilpunte is duur, het ‘n toegewyde krag- en watertoevoer nodig en is[...]