AJ Design & Services
AJ Design & Services se kassie keer spilpunt-boewe
“’n Paar jaar gelede het ek ’n oproep gekry vanaf my oom, Johan Booysen. Hy het my vertel dat die spilpunte waarmee hy werk gesteel word.” En net so sak ’n boer se moed vir die soveelste maal in sy skoene. Hierdie woorde van Arno de Ridder, eienaar van[...]