Nicole
VIDEO: New Holland wys hul staal by Balfour met die Roll-Belt 150 baler
New Holland bly ’n eenstop-oplossing vir boere wat opsoek is na betroubare, doeltreffende en vooruitstrewende toerusting. By vanjaar se Balfour Hooidag wys New Holland weereens hoekom hul masjinerie as een van die beste opsies in moderne boerdery beskou word. Derrick Coetzee, New Holland se produkbemarker, vertel meer oor die[...]
VIDEO: New Holland se SpeedRower 200 Plus vat hooiproduksie na die volgende vlak by Balfour Hooidag 2026
New Holland het krag, presisie en gemak tydens die jaar se Balfour Hooidag verteenwoordig. Die demonstrasies het die fokus op betroubaarheid en prestasie geplaas en New Holland se gevorderde masjiene is net wat jy nodig het om jou boerdery 'n sukses te maak. Die New Holland SpeedRower 200 Plus[...]
Gemiddelde SAFEX-pryse
Hier volg die daaglikse gemiddelde SAFEX-pryse van 31/8/2026: Kommoditeit Laaste prys verhandel % Prys verandering vir die dag Geelmielies R4 050 1,89% Witmielies R4 065 1,52% Koring R 6 127,20 -0,56% Sonneblom R 10 440 1,56% Sojas R8 840 2,43%
Balfour Hooidag 2026: Hier het jy nooit te veel hooi op jou vurk nie!
Die jaar se Balfour Hooidag, wat deur die Balfour-boerevereniging aangebied word met AFGRI as hoofborg was weereens ’n reuse-sukses, met boere wat regoor Suid-Afrika die dag bygewoon het om meer uit te vind oor die nuutste toerusting en tegnologie met betrekking tot hooimaak. Baie van hulle keer jaar na[...]
VIDEO: Pioneer vier 100 jaar: Die Viljoens plant die Pioneer handelsmerk in mielieland
Pioneer vier 100 jaar van innovering en vertroue in die landbou! Boere Johan Viljoen snr en Johan Viljoen jnr deel hul pad saam met Pioneer en wys hoe hulle die Pioneer 100-jaar-handelsmerk in hul mielieland geplant het – ’n simboliese viering van ’n eeu se prestasie en toewyding. Kyk[...]