loren
Die storie agter die ras: Van Angus tot Brangus
Van die koue, windverwaaide weivelde van Skotland tot die warm, uitdagende produksietoestande van Afrika en die suide van Amerika, het Angus-genetika ’n merkwaardige pad gestap. Wat begin het met geharde, swart, poenskopbeeste in die noordooste van Skotland, sou uiteindelik nie net een van die bekendste vleisbeesrasse ter wêreld oplewer[...]
VIDEO: ESAB maak sweiswerk in die veld makliker vir boere
’n Gebreekte werktuig in die veld hoef nie noodwendig ’n lang stilstand te beteken nie. Met ESAB se kompakte en mobiele sweistoerusting kan boere herstelwerk aanpak waar dit nodig is. By NAMPO Kaap 2026 het Jaques Tredoux van ESAB gewys hoe die maatskappy se kleiner sweismasjiene, waaronder die gewilde[...]
VIDEO: Valtrac vier 30 jaar: Van ’n Valmet 15 tot vandag se slim trekkers
’n Ou bekende het vanjaar op Valtrac se NAMPO Kaap-standplaas die kollig gesteel. Die 1953 Valmet 15 is uit sy stoorplek gehaal vir ’n baie spesiale geleentheid. Valtrac vier in 2026 sy 30ste bestaansjaar! Wat 30 jaar gelede begin het toe Wynn Dedwith na ’n plaasvervanger vir sy eie[...]
VIDEO: Valtra: Trekkertegnologie wat saam met die boer ontwikkel
Van die klassieke Valmet 15 tot vandag se moderne Valtra-trekkers, dekades se ontwikkeling wys hoe ver trekkertegnologie gevorder het. By NAMPO Kaap 2026 het Valtrac besoekers die geleentheid gegee om dié geskiedenis van nader te bekyk, maar ook om te sien wat die jongste Valtra-tegnologie vir vandag se boer[...]
VAT 5 Dormergroep-produksieveiling behaal 100% verkope
Die VAT 5 Dormergroep-produksieveiling, wat op 26 September 2026 by die Parys Afridome aangebied is, het met 100% verkope afgesluit. Die dag het sterk belangstelling in die Dormer-genetika op aanbod gelok, met kopers, telers en ander lede van die landbougemeenskap wat die veiling ondersteun het. Een van die groot[...]