Jaco Cilliers
Veiligheid bo alles: CKM Group hou jou onderneming brandgereed
In 'n land waar veldbrande en nywerheidsbrande elke jaar miljoene rande se skade aanrig – nie net aan bates nie, maar aan hele gemeenskappe – is daar een naam waarop boere, pakhuisbestuurders, plaasverwerkers en nywerhede kan staatmaak: CKM Group. Met toewyding aan veiligheid en ’n ingenieursbenadering wat geen ruimte[...]
John Deere stel sy nuwe monster bekend: Ontmoet die 9RX 830
Op 19 Junie vanjaar het ’n indrukwekkende demonstrasiedag plaasgevind by Aser Nel Boerdery tussen Hoopstad en Wesselsbron, aangebied deur Senwes in samewerking met John Deere. Die ster van die dag was die splinternuwe John Deere 9RX 830, ’n vier-rusperband-trekker met oorweldigende krag en toplandboutegnologie, wat ’n duidelike boodskap stuur[...]
Feedtek verstaan jou veld en jou vee se behoeftes
Of jy nou ‘n kommersiële skaapboer in die Noord-Kaap is of ‘n gemengde boerdery in die Oos-Vrystaat bestuur, weet jy een ding verseker: in Suid-Afrika bepaal die gehalte van jou veldtoestande die prestasie wat jy met jou vee gaan behaal. Dit is presies waar Feedtek die verskil maak. As[...]
Vriesbrand: Die koelkop keuse vir jou kudde
Vir die identifisering van vee het die meeste boere vir jare staatgemaak op die tradisionele metode van warm brandmerke. Maar namate moderne veekundige praktyke ontwikkel, begin al hoe meer boere oorskakel na vriesbrand, en met goeie rede: Vriesbrand is vinnig besig om sy plek te vestig as die voorkeurkeuse[...]
Bek-en-klouseer: Gevaarlike siekte bedreig rooivleisboere
Die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf staan weer voor ’n ernstige gesondheidsbedreiging: ’n bevestigde geval van bek-en-klouseer (BKS) by Karan Beef se voerkraal in Heidelberg, Gauteng. Hierdie mees onlangse uitbreking het die kommer oor die toekoms van die bedryf weer laat opvlam, veral te midde van reeds bestaande uitdagings rondom marktoegang, biosekuriteit[...]