Jaco Cilliers
Presisie, doeltreffendheid en betroubaarheid: Agri Afrika bring Great Plains se planter- en grondbewerkingsoplossings na jou plaas
Boere weet dat die regte toerusting jou nie net help om ’n oes lewer nie, maar ook om aan ’n toekoms te bou. Agri Afrika verstaan die unieke uitdagings van Suid-Afrikaanse boere en bring oplossings wat elke ry, elke hektaar en elke seisoen laat tel. Van presisie-saaiwerk tot veelsydige[...]
AFIS hou wag teen vlamme – vir jou veiligheid en vir voedselsekerheid
In ’n land soos Suid-Afrika, waar brande elke jaar duisende hektaar landbougrond, bewaringsgebiede, infrastruktuur en selfs menselewens eis, is tydige brandmonitering nie ’n luuksheid nie maar ’n lewensnoodsaaklikheid. Daarom is die Advanced Fire Information System (AFIS), wat deur die WNNR ontwikkel is, een van die belangrikste maar mees onderskatte[...]
Sasol empowers South African farmers with sustainable energy solutions and local innovation
For 75 years, Sasol has been a cornerstone of South Africa’s energy landscape, and today the company is leaning deeper into agriculture with fuel and lubricant solutions tailored to meet the needs of local farmers. Vice-President: Commercial Sales at Sasol Innocent Pereira, shared how the company is driving operational[...]
Kanna Industries bied boere toerusting wat deur boere ontwerp en vervaardig is.
Boere se behoeftes en boere se vernuf vorm die grondslag vir oplossings wat boere deur dik en dun dien. Dit is hoekom boere so ingenome is met die toerusting wat Kanna Industries vervaardig. Kanna se stigter en eienaar, Willa Nolte, het op ‘n Karooplaas grootgeword en hy begryp eerstehands[...]
Global Golf: Landbou- en sakewêreld verwelkom duursame klere met karakter
In ’n wêreld waar professionele mense se lewe nie net agter ’n lessenaar afspeel nie, maar ook op sportvelde, in vergaderkamers en op sakereise, is dit belangrik om klere te dra wat saam met jou beweeg. Dié behoefte is presies wat Global Golf die Suid-Afrikaanse mark bied, en dit[...]