Vlakte Bonsmara

Vlakte Bonsmara-groep se jongbeesveiling het weereens bewys dat goeie gehalte beeste die prys werd is!

Die Vlakte-groep het op 12 Junie hulle jaarlikse jongbees veiling gehou met goeie pryse behaal. Die top genetika van die teelmateriaal en die hoë keuringsstandaard wat die Vlakte-groep handhaaf, is ‘n direkte indikasie van die kliëntetevredenheid wat boere terugbring na die Vlakte-groep se jaarlikse veilings toe. Met byna 17[...]

By Kylee Claassen|18th June 2024|Categories: Veilings|Tags: , , , |

Bonsmara-genetika op veiling wat enige stoet vorentoe sal vat

Met sewentien suksesvolle produksieveilings agter die rug, lê die opwinding swaar tussen die telers om vanjaar die agttiende veiling by te woon en weer deel te wees van die hoogstaande gehalte wat die Vlakte Bonsmarastudiegroep bied. Die studiegroep is sewentien jaar gelede gestig deur Tian Kruger, Hardus de Beer,[...]

By Kylee Claassen|12th April 2024|Categories: Artikels, Veilings|Tags: , , |

Vlakte Bonsmara 18de produksieveiling is om die draai!

Vlakte Bonsmara is sinoniem met goeie genetika en topgehalte produksieveilings! Moet nie hul 18de produksieveiling misloop nie. Dit vind plaas op 3 Mei 2024 0m 11:00. Woon die veiling by op Plaas Doornpan, Roedtan. Op aanbod is: 35 bulle 250 vroulike diere in alle produksiestadiums https://youtu.be/6LKGhGaQr3E Besoek hulle[...]

By Specialist Writer|20th March 2024|Categories: Animal Management Videos, Videos|Tags: , , |

Streng seleksie werp vrugte af by die Vlakte Bonsmara Studiegroep se 14de bulveiling

Op die 20ste Oktober 2023 het die Vlakte Bonsmara Studiegroep hulle 14de bulveiling te plaas Doornpan, Roedtan aangebied. Dit was weereens ‘n besonderse veiling met top pryse behaal op beide manlike en vroulike diere wat aangebied was op die dag. Die veiling is met groot sukses aangebied met kwaliteit[...]

By Bianca Pretorius|24th October 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , |
0
Go to Top