Bonsmara-produksieveiling

As jy van uitmuntende Bonsmara-genetika hou, is die Anko produksieveiling vir jou | 24 Julie 2024

André Höll en sy vrou, Ryna, boer in die Vryburg-distrik. Hy het al 46 jaar se Bonsmara-boer agter die rug en hou al vir 26 jaar lank veilings.  Moet nie sy opkomende produksieveiling misloop nie: 24 Julie 2024 11:00 Vryburg Skougronde Kyk hierdie video om te sien watter pragtige diere[...]

By Specialist Writer|12th June 2024|Categories: Animal Management Videos, Videos|Tags: , |

Bonsmara-genetika op veiling wat enige stoet vorentoe sal vat

Met sewentien suksesvolle produksieveilings agter die rug, lê die opwinding swaar tussen die telers om vanjaar die agttiende veiling by te woon en weer deel te wees van die hoogstaande gehalte wat die Vlakte Bonsmarastudiegroep bied. Die studiegroep is sewentien jaar gelede gestig deur Tian Kruger, Hardus de Beer,[...]

By Kylee Claassen|12th April 2024|Categories: Artikels, Veilings|Tags: , , |
1
Go to Top