As jy van uitmuntende Bonsmara-genetika hou, is die Anko produksieveiling vir jou | 24 Julie 2024

Picture1
André Höll en sy vrou, Ryna, boer in die Vryburg-distrik. Hy het al 46 jaar se Bonsmara-boer agter die rug en hou al vir 26 jaar lank veilings.
Moet nie sy opkomende produksieveiling misloop nie:
- 24 Julie 2024
- 11:00
- Vryburg Skougronde
Kyk hierdie video om te sien watter pragtige diere op aanbod is!
- 35 bulle
- 250 kommersiële diere in alle stadiums