Anko Bonsmara
Video: Anko Bonsmara se produksieveiling is om die draai
Maak nou al seker jy dagboek die datum om te verseker dat jy nie uitmis op Anko Bonsmara se produksieveiling nie. Datum: 23 Julie 2025 Tyd: 11:00 Plek: Vryburg Veilingskrale Daar sal 25 bulle en 200 kommersiële vroulike diere (in alle produksiestadiums) op aanbod wees. Vir gehalte genetika en[...]
As jy van uitmuntende Bonsmara-genetika hou, is die Anko produksieveiling vir jou | 24 Julie 2024
André Höll en sy vrou, Ryna, boer in die Vryburg-distrik. Hy het al 46 jaar se Bonsmara-boer agter die rug en hou al vir 26 jaar lank veilings. Moet nie sy opkomende produksieveiling misloop nie: 24 Julie 2024 11:00 Vryburg Skougronde Kyk hierdie video om te sien watter pragtige diere[...]