Video: Anko Bonsmara se produksieveiling is om die draai

Anko Bonsmara
Maak nou al seker jy dagboek die datum om te verseker dat jy nie uitmis op Anko Bonsmara se produksieveiling nie.
- Datum: 23 Julie 2025
- Tyd: 11:00
- Plek: Vryburg Veilingskrale
Daar sal 25 bulle en 200 kommersiële vroulike diere (in alle produksiestadiums) op aanbod wees. Vir gehalte genetika en 46 aar se gebalanseerde teling, moenie die veiling misloop nie.