Vlakte Bonsmara veiling
Bonsmara-genetika op veiling wat enige stoet vorentoe sal vat
Met sewentien suksesvolle produksieveilings agter die rug, lĂȘ die opwinding swaar tussen die telers om vanjaar die agttiende veiling by te woon en weer deel te wees van die hoogstaande gehalte wat die Vlakte Bonsmarastudiegroep bied. Die studiegroep is sewentien jaar gelede gestig deur Tian Kruger, Hardus de Beer,[...]