VKB

Misdaad kos die Vrystaat R1,4-miljard per jaar

Konserwatief bereken, lei misdaad in die Vrystaat se landelike gebiede jaarliks na verliese van tussen R564-miljoen en R1,4-miljard. Hierdie bedrae is gegrond op ’n opname van die VKB/VL Veiligheidslessenaar oor verliese en kostes van boere om misdaad te beveg in die Virginia-distrik, wat uitgebrei is na die res van[...]

By Specialist Writer|19th October 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |

Veediewe loop hulle rieme styf in die Vrystaat

Altesaam elf veediewe is in die Vrystaat aangekeer nadat hulle op heterdaad deur plaaswagte en/of die Polisie betrap is. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se inligting is ses verdagtes verlede week in twee voorvalle in die Edenville-distrik aangekeer. In die eerste voorval is drie verdagtes aangekeer terwyl hulle drie skape[...]

By Specialist Writer|20th September 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |

Sowat 1400 boere en Polisiebeamptes beveg misdaad saam

Tydens die vierde wit/bloulig operasie wat hierdie jaar in die Vrystaat gehou is, het 367 Polisiebeamptes en 1 032 boere die landelike gebiede van die provinsie gepatrolleer as deel van misdaadvoorkoming. Landbouers se patrollies het op 30 Augustus 2016 met behulp van 647 voertuie geskied, terwyl 173 voertuie deur[...]

By Specialist Writer|2nd September 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |

Die Vrystaat verloor miljarde weens veediefstal

’n Ernstige toename  in veediefstalword sedert die begin van die jaar in die Vrystaat waargeneem. Die aantal voorvalle wat by die VKB/VL Veiligheidslessenaar aangemeld word, dui ’n beduidende styging aan, asook die aantal diere wat per voorval gesteel word. Die Steynsrus-distrik is veral geteiken na veediewe tydens drie voorvalle[...]

By Benine Ackermann|18th July 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |

Drie gevang na plaasaanval op Warden

Drie verdagtes is aangekeer na ’n plaasaanval in die Warden-distrik. Volgens inligting wat aan die VKB/VL Veiligheidslessenaar verskaf is, het vyf verdagtes gisteroggend die plaasbestuurder en werkers op die plaas Welgevonden aangeval. Die eienaar van die plaas was nie tuis nie. Die verdagtes het die kluis in die huis[...]

By Benine Ackermann|7th June 2016|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top