VKB
Gholfdag gehou om geld vir Veiligheidslessenaar in te samel
Die landboumaatskappy, VKB, het ‘n gholfdag aangebied om geld vir veiligheid in die Vrystaat in te samel. Altesaam is ’n bedrag van R320 000 vir die VKB/VL se Veiligheidslessenaar ingevorder. Die ondersteuning van VKB aan die Veiligheidslessenaar is baie waardevol, sê Vrystaat Landbou (VL). “Sonder hierdie befondsing sou die VKB/VL[...]
Vrystaat Landbou vra vrae oor polisiebetrokkenheid by plaasaanvalle
Vrystaat Landbou veroordeel die moontlike betrokkenheid van “polisiebeamptes” by plaasaanvalle.Vrystaat Landbou (VL) het sy kommer uitgespreek oor die onlangse plaasaanval wat op die plaas van Adri Conradie in die Bothaville-distrik plaasgevind het. Na wat berig word is ‘n verdagte, wat in besit was van ‘n polisie glimbaadjie en boeie,[...]
Aanvallers in hof oor Rouxville-plaasmoord
Twee mans wat beskuldig word van die plaasmoord by Rouxville in die Vrystaat, verlede week, het gister in die hof verskyn en hulle verhoor is uitgestel tot Vrydag. Die twee is verlede Vrydagaand in Bloemfontein aangekeer met die eiendom van die boer en sy vrou. Een van die beskuldigdes[...]
Statistiek bewys Vrystaat plaasaanvalle neem toe in 2015
Daar is ’n drastiese toename in misdaad in die Vrystaat. VKB/VL Veiligheidslessenaar se statistiek oor landelike misdaad in die Vrystaat bevestig daar was 79 plaasaanvalle in 2015 in vergelyking met 36 in 2013 en 52 in 2014.Daar is volgens VKB/VL Veiligheidslessenaar in 2015 altesaam 22 moorde op plase aangeteken,[...]