vee

Vrese oor voelgriep in mense al feller

Voëlgriep het Amerika behoorlik op hol. Wetenskaplikes vrees dat die hoogs aansteeklike H5N1 wat ongebreideld maai op kommersiële hoenderplase, wilde voëls en verskeie soogdierspesies soos melkbeeste, kan oorspring na mense. Goewerneur Gavin Newson van die deelstaat Kalifornië het kort voor Kersfees ‘n voëlgriep-noodtoestand verklaar met die doel om die[...]

By Tisha Steyn|6th January 2025|Categories: Dieregesondheid, Vee en Wild|Tags: , , , , , |

Teel vir uitnemendheid: Die Belang van bulseleksie by Buckridge Bonsmaras

Die keuse van die regte bul is een van die belangrikste besluite wat enige Bonsmara-boer kan neem, en by Buckridge Bonsmaras is bulseleksie ’n doelgerigte kuns. Met ’n sterk fokus op genetiese uitnemendheid, funksionele aanpasbaarheid en langtermyn produktiwiteit, speel elke bul ‘n deurslaggewende rol in die bou van ’n[...]

By Kylee Mann|19th December 2024|Categories: Vee en rasse, Veilings|Tags: , , , , , , |

VIDEO: Hoë kwaliteit produkte van Yara Animal Nutrition

Boer Jacques weet 'n ding of twee in die veeboerbedryf. Twintig jaar samewerking met Yara Animal Nutrition, wys beslis die tevrednheid van hulle produkte - as dit werk, verander jy dit nie. Die hoë kwaliteit voere en die uitstekende tegniese advies van Yara Animal Nutrition, hou hierdie boer meer[...]

By Specialist Writer|13th December 2024|Categories: Video's|Tags: , , , |

Van seleksie tot sukses: Buckridge Bonsmaras se benadering tot vroulike diere

Die seleksie van vroulike diere speel ’n kernrol in die voortsetting van genetiese uitnemendheid, vrugbaarheid en aanpasbaarheid – die boustene van ’n prestasie-gedrewe boerdery. By Buckridge Bonsmaras word vroulike diere met die grootste sorg en presisie gekies en gesorteer, aangesien hulle die fondament en kern vorm van ’n suksesvolle[...]

By Kylee Mann|12th December 2024|Categories: Vee en rasse|Tags: , , , , |

Witkruisarend vang nie lammers nie

Die witkruisarend (Aquila verreauxii), white-crested eagle in Engels, is 'n groot swart roofvoël met ‘n kenmerkende wit V-vorm op die rug en wit vere op die kruis. Die wyfie is groter (tot 7 kg) as die mannetjie (tot 4,2 kg). Die vlerkspan is van 186 cm tot 222 cm. Volgens die Predasiebestuursforum[...]

By Tisha Steyn|9th December 2024|Categories: Artikels, Nuus, Vee en Wild|Tags: , , , , , |
0
Go to Top