vee
Buckridge Bonsmaras se vyfde produksieveiling verras! Blink beeste, beter bod
Groot sukses is behaal met Buckridge Bonsmara se vyfde produksieveiling in Februarie by Tlakgameng Veilingskrale. Met uitstaande genetika, topgehalte bulle en vroulike diere, en ‘n sterk kopersbelangstelling van kopers van so ver soos Aliwal-Noord, het die veiling alle verwagtinge oortref. Telers en kommersiële boere het hulle vertroue in Buckridge[...]
Biometriese identiteit van diere ingespan om veediefstal te bekamp
Die biometriese identiteit van diere gaan deur Vrystaat Landbou, in samewerking met ID-Scan, ingespan word om veediefstal aan te spreek. Vrystaat Landbou het op 11 Februarie 2025 ’n samewerkingsooreenkoms met die voorsitter van ID-Scan direksie, Bian Jooste, in Pretoria geteken. Jooste verduidelik dat die ontstaan van ID-Scan ontwikkel het[...]
Rooivleisbedryf goed op koers met RMIS
Die nasporingsplatform is deur die Rooivleisbedryfsdienste (Red Meat Industry Services – RMIS) ontwikkel met die doel om doeltreffendheid, deursigtigheid en mededinging in die rooivleisbedryf te bevorder. Die doel met die platform is om te verseker dat elke skakel in die rooivleiswaardeketting – van die boer tot die kleinhandelaar –[...]
Hittespanning 1: Wees jou vee, varke en pluimvee genadig
Ekstensiewe veeproduksie word deur omgewingsfaktore, weiveldplantegroei of voer, veranderinge in die verspreiding van peste en siektes en die beskikbaarheid van water beïnvloed. Hitte is egter die grootste faktor wat vee se gesondheid en die gehalte van veeprodukte beïnvloed. Die Smart Agriculture for Climate Resilience-projek (SmartAgri), wat in 2014 deur[...]
VIDEO: Buckridge Bonsmara se 5de produksieveiling
Frans Seevinck van Buckridge Bonsmara nooi almal hartlik uit na hulle 5de produksieveiling. Die veiling vind plaas: Datum: 25 Februarie 2025 Plek: Tlakgaming Veilingskrale, Vryburg Distrik Tyd: 11H00 Op veiling: ± 125 Vroulike Bonsmara’s in verskillende stadia’s 25 Top geselekteerde Bonsmara bulle, wat beproefde kuddevaars insluit https://youtu.be/GF7MMugQOTE