trekker
Leon koop egte onderdele … En wen ’n nuwe Case IH-trekker!
‘n Blinknuwe Case IH JX45-Ttrekker pryk op Leon Fourie van Olifantskopboerdery by Thabazimbi se plaas – net omdat hy egte Case IH-onderdele koop. Leon is die gelukkige wenner van CNH se Wen-‘n-trekker-kompetisie en hy het sy prys onlangs by die Case IH-tak in Thabazimbi gaan haal. Die Case IH[...]
Gehalte, diens, begrip vir die boer: Koop jou nuwe Kubota by Bruyns Equipment
Goeie nuus vir boere is dat Bruyns Equipment, 'n toonaangewende verskaffer van landboutoerusting, besig is om naam te maak as 'n betroubare vennoot vir moderne boerdery. Met 'n uitgebreide reeks van die nuutste landboumasjienerie en gereedskap, het hulle 'n sterk teenwoordigheid in die plaaslike landboubedryf opgebou. Die maatskappy se[...]
Die grootste trekker in Suid-Afrika sit voet aan wal!
‘n Gedugte nuwe reus het in die wêreld van landbou-masjinerie –na vore getree – die Case IH Steiger 715 Quadtrac-trekker. Hierdie kragmonster het vir die eerste keer amptelik in Suid-Afrika geland, gereed om boere se produktiwiteit en doeltreffendheid na ‘n nuwe vlak te neem. Met ‘n enorme 533 kW[...]
Deutz Fahr se nuwe Agrofarm 5 125 LRC-trekker beloof groot dinge
Goeie nuus vir boere is Kempston Agri se nuutste toevoeging tot die Deutz Fahr-reeks, die Agrofarm 5 125 LRC-trekker van 88 kW is hier. Hierdie puik trekker bring opwindende verbeterings vir plaasboere wat op soek is na krag, doeltreffendheid en gebruikersgerief. Nuwer, kragtiger en doeltreffender Die Agrofarm 5 125[...]
VIDEO: Valtrac by Balfour Hooidag 2025
Boere was veral beïndruk met Valtrac se mooi, wit Valtra N135 Versu-trekker, die eerste een in die land, wat presisiegereed is met al die nodige tegnologie. Die kajuit is geriefliker as ‘n koning se voorkamer met onbelemmerde uitsig reg rondom en ‘n SmartTouch-armleuning wat dit vir die operateur maklik[...]