trekker
VIDEO: Valtrac by Balfour Hooidag 2025
Boere was veral beïndruk met Valtrac se mooi, wit Valtra N135 Versu-trekker, die eerste een in die land, wat presisiegereed is met al die nodige tegnologie. Die kajuit is geriefliker as ‘n koning se voorkamer met onbelemmerde uitsig reg rondom en ‘n SmartTouch-armleuning wat dit vir die operateur maklik[...]
Valtrac spog met hulle eerste N135 Versu-trekker by Balfour Hooidag
Groot opgewondenheid het onder voerboere geheers toe Valtrac se reeks wentrekkers en hooimaakoerusting die arena by Balfour Hooidag 2025 betree het. Boere was veral beïndruk met Valtrac se mooi, wit Valtra N135 Versu-trekker, die eerste een in die land, wat presisiegereed is met al die nodige tegnologie. Die kajuit[...]
Trekker en stroperverkope daal in 2024
Trekkerverkope van 444 eenhede is ongeveer 16% minder as die 530 eenhede wat verlede Desember verkoop is. Algehele trekkerverkope vir die 2024-kalenderjaar is ongeveer 23% minder as verkope vir die vorige jaar. Ses stropers is in Desember verkoop, 26 minder as die 32 eenhede wat die vorige Desember verkoop[...]
՚n Werkesel met 28 500 uur agter die naam – Nog steeds onvermoeid aan die werk!
Wanneer Suid-Afrikaanse boere oor Valtra-trekkers en toerusting gesels, is daar altyd ՚n refrein van waardering – nie net vir die trekkers se werkverrigting nie, maar ook vir die uitsonderlike diens wat hul betroubaarheid verseker. By die hart van hierdie diens staan Valtrac, wat nie net trekkers en ander werktuie[...]
Footprint Performance: Maak jou bestaande trekker kragtiger
Tyd is geld en Footprint Performance se sagteware kan jou help om albei te bespaar. Die sagteware kan jou trekker of stroper tussen 10% en 30% meer krag gee en dit alles teen veel minder as wat ‘n nuwer, groter werktuig jou sou kos. Wat doen Footprint Performance? Jaco[...]