trekker
Ontmoet die baas van die plaas: Die Valtra S6-trekker én die splinternuwe Valtra Q-reeks!
Elke plaas kort ՚n baas; iemand wat kan touwys maak en leiding gee. Maar wat is die boer sonder sy bobaas-, staatmakertrekker? Dit is waar die Valtra S6 én die Valtra Q-reeks handig te pas kom! Die Valtra S6 is nie sommer enige trekker nie Hierdie sesdegeslag-trekker is die[...]
Senwes Equipment verwelkom Trekker en Diesel Oudtshoorn in sy familie
Senwes Equipment is trots om aan te kondig dat Trekker en Diesel Oudtshoorn vanaf 1 Oktober 2025 deel word van die Senwes Equipment-besigheid. Hierdie transaksie is ’n natuurlike uitbreiding wat gebou is op ’n gedeelde passie vir landbou, klantediens en die strewe na volhoubare groei. Vir dekades was Trekker[...]
VIDEO – Massey Ferguson se Global-reeks en 8737 S-trekker staan uit by Vivo Boerebemarkingsdag
AGCO en Massey Ferguson het by vanjaar se Vivo Boerebemarkingsdag ’n groot teenwoordigheid gehad het, met rooi trekkers wat reeds van ver af ’n gevoel van vertroue en bekendheid skep. Jay-Dee Venter van TTS Massey Ferguson Pietersburg en George Fogwell van Tractor Field Services (TFS) Massey Ferguson Louis Trichardt[...]
New Holland T6000-trekkerreeks
New Holland se T6000-trekkerreeks is nie nuut nie maar daar is algaande veranderinge en/of opgraderings aangebring, wat ons bring waar ons vandag is. Die reeks bestaan uit drie vlakke van tegnologie, naamlik DELTA, PLUS en CLASSIC, en strek van 82 tot 121 kW. Die DELTA reeks (82 en 93[...]
VIDEO: Wenner van die CASE IH-trekkerkompetisie
'n Blinknuwe Case IH JX45-Ttrekker pryk op Leon Fourie van Olifantskopboerdery by Thabazimbi se plaas – net omdat hy egte Case IH-onderdele koop. Leon is die gelukkige wenner van CNH se Wen-‘n-trekker-kompetisie en hy het sy prys onlangs by die Case IH-tak in Thabazimbi gaan haal. Die Case IH[...]