Steiger 715 Quadtrac

Die rooi reus wys sy staal in Bloemfontein: Die CASE IH Steiger 715 Quadtrac

Bloemfontein het behoorlik gegons van opwinding toe CASE IH Suid-Afrika die magtigste trekker wat hulle nóg in die plaaslike mark bekendgestel het, amptelik onthul het: die Steiger 715 Quadtrac. Hierdie glansgeleentheid het boere, landbouhandelaars en bedryfsleiers van regoor die land byeengebring om die begin van ’n nuwe era van[...]

By Jaco Cilliers|23rd April 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

Die grootste trekker in Suid-Afrika sit voet aan wal!

‘n Gedugte nuwe reus het in die wêreld van landbou-masjinerie –na vore getree – die Case IH Steiger 715 Quadtrac-trekker. Hierdie kragmonster het vir die eerste keer amptelik in Suid-Afrika geland, gereed om boere se produktiwiteit en doeltreffendheid na ‘n nuwe vlak te neem. Met ‘n enorme 533 kW[...]

By Bianca Henning|17th March 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |
0
Go to Top