Steiger
Case IH wys krag en presisie by Val Boeredag
Die indrukwekkende reeks toerusting wat Case IH Suid-Afrika by die onlangse Val Boeredag uitgestal het, het weer hulle plek as ’n betroubare vennoot in die landbou bevestig. Onder leiding van André Olwagen, taktiesebemarking- en produkportefeuljebestuurder, is daar ook goeie nuus gedeel oor die nasionale promosie wat tans op alle[...]
VIDEO: ‘n Vinnige kykie na wat die nuwe Steiger 715 Quadtrac kan doen
Leer ken die Steiger 715-trekker in die veld en hoe die trekker jou boerdery vorentoe kan vat. Die Steiger 715 Quadtrac is nou die vlagskip van die bekende Steiger-reeks en spog met ’n verstommende krag van 533 kW met ’n piekvermoë van 580 kW, of dan tussen 715 en[...]