TLU SA
Verskansingstrategie vir onsekere tye
Gesonde sake- en risikobestuursbeginsels vereis dat boere deeglik oorweeg en beplan hoe om die onseker omgewing waarin boerdery bedryf word, aan te spreek. Dit is deel van die TLU SA se strategie om seker te maak dat lede en ander boere toegerus is om die regte besluite te neem.[...]
Goliat van Gat Pampoenfees 2017
Dit is planttyd vir die groot pampoene. Om deel te neem aan volgende jaar se Goliat van Gat pampoenkweekwedstryd moet die pampoene nou geplant word. Pampoenpitte en inskrywings is beskikbaar by TLU SA se kantoor in Silverton Pretoria teen R50 per pakkie. Saam met die pitte kry jy ook[...]
Boere: Goedkoper diesel ‘n werklikheid
‘n Unieke ooreenkoms vir die verkryging van goedkoper diesel wat by sekere vulstasies aangekoop word is deur Kiaranix en Business Innovations met TLU SA gesluit. TLU SA het die alleenreg om dit in die landbou-waardeketting bekend te stel. Dit is net van toepassing op sekere leweransiers naamlik Shell en[...]
TLU SA wys leiers vir volgende jaar aan
Op TLU SA se kongres in Pretoria is die nasionale leiers eenparig herkies. Louis Meintjes bly die president en Henry Geldenhuys bly die adjunk-president. Theunis Kruger is herkies as voorsitter van Wes-Streek, Steven Vermaak van Noord-Streek, Wannie Scribante in Sentraalstreek en Johan van Dyk in Oos-Streek. Die voorsitters van[...]
Boere bestry Waterwese se rekeninge
TLU SA het ’n geruime tyd gelede ’n dispuut met die Departement Waterwese verklaar oor waterrekeninge wat uitgereik word aan boere. TLU SA se dispuut spruit daaruit dat: Die fakture wat Departement Waterwese uitreik nie korrek is nie, en in baie opsigte gebrekkig is. Departement Waterwese se watergebruik-fakture dui[...]