TLU SA
Regering pleeg verraad teenoor boere oor veiligheid
Mnr Louis Meintjes, president van TLU SA, het president Jacob Zuma daarvan beskuldig dat sy regering nie die politieke wil het om na die boeregemeenskap se veiligheid om te sien nie. Mnr Meintjes het pres Zuma verder daarvan beskuldig dat hy die landbougemeenskap, synde ‘n strategies belangrike komponent wat[...]
TLU SA se Jongboere kom byeen
Die TLU SA se Jongboerkomitee hou op Woensdag, 15 Maart van nege-uur tot drie-uur sy jaarlikse konferensie by Journey’s in Midrand, Gauteng. Vanjaar se tema is "volhoubaarheid vir die volgende generasie" en bywoning is gratis vir TLU SA-lede. Vir nie-lede beloop dit R200. Dit is belangrik dat die jongboere[...]
Voorligtingsessies oor diversifikasie opsies vir boere
Kommersiële boere het eersdaags die geleentheid om in ‘n enkele voorligtingsessie meer inligting te bekom oor die verskillende verskansingstrategieë wat daar beskikbaar is. Gesonde sake- en risikobestuursbeginsels vereis dat boere deeglik oorweeg en beplan hoe om die onsekere omgewing waarin boerdery bedryf word, te bestuur. Daar is verskeie bestaande [...]
Dankbaar vir goeie reën
Daar is groot dankbaarheid vir die redelik goeie en wydverspreide reën wat oor groot dele van ons land geval het, aldus Louis Meintjes die president van TLU SA. Louis het daarop gewys dat die ingrepe van die droogte in alle boerderyvertakkinge van so ‘n omvang was en steeds is[...]
Plaasmoorde: Voorlegging aan die VN
TLU SA gaan weer hierdie week die probleem van plaasmoorde onder die internasionale gemeenskap se aandag bring. Die VN se menseregtekommissie se forum vir Minderheidsaangeleenthede hou hierdie week weer sy tweedaagse jaarlikse bespreking oor minderheidsake en die tema handel oor minderhede in situasies van humanitêre krisis. Die voorlegging sal[...]