TLU SA
Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad
TLU SA het met ernstige kommer kennis geneem van die jongste misdaadsyfers wat verlede week vrygestel is. TLU SA is afhanklik van lede se rapportering asook mediaberigte van voorvalle om sy databasis korrek te hou. Dit is in beste belang dat misdaadstatistiek so akkuraat as moontlik beskikbaar gestel moet[...]
Februarie: Swaarste maand ooit vir boere
In seker een van die ergste maande ooit, naamlik Februarie 2017, word die meeste aanvalle en moorde aangeteken vir dié spesifieke maand. Volgens TLU SA se amptelike statistiek oor aanvalle en moorde op plase en kleinhoewes, is die statistiek as volg: Aanvalle – 45 Moorde – 17 Die totaal[...]
Eiendomsbelasting en die boer
Wet 6 van 2004 onder die titel “Municipal Property Rates Act” het in 2008 in werking gekom. In ooreenstemming met die Grondwet se artikel 229, word ’n verpligting geplaas op alle grondeienaars van landbougrond om belasting te betaal. Soos dorpsbewoners aan die plaaslike munisipaliteit grond of eiendomsbelasting moet betaal,[...]
TLU SA: Dien die begroting Suid-Afrika werklik?
Mnr Louis Meintjes, president van TLU SA, sê sy grootste enkele probleem met die begroting is dat politieke doelwitte voorrang geniet en nie werklike ekonomiese doelwitte nie. “As ons werklik ekonomiese groei wil sien moet die begroting geskoei wees op private eiendomsreg, die vryemark en algemene gesonde ekonomiese beginsels.”[...]
Dank adjunkminister Dlodlo af, eis TLU SA
President Jacob Zuma behoort onverwyld sy adjunkminister van Staatsdiens en Administrasie, Ayanda Dlodlo, af te dank omdat sy onwaarhede verkondig rondom grondbesit en in die proses ‘n gevaarlike klimaat teen die grondbesitters van Suid-Afrika skep. Die eis word gestel deur TLU SA se president, mnr Louis Meintjes, na aanleiding[...]