TLU SA
Watter tegnologie het jy beskikbaar om plase veiliger te maak?
Die misdaad-aanslag wat ervaar word op plase strek baie wyd. Buiten die onaanvaarbare hoë getal plaasaanvalle en daarmee saam die moorde wat gereeld in die media rapporteer word, is boere onderhewig aan verskeie ander onaanvaarbare misdade wat gepleeg word. Hier kan onder andere gedink word aan veediefstal, diefstal van[...]
Onrealistiese en roekelose grondhervorming vernietig ekonomiese groei
Grondhervorming soos tans beplan word aan regeringskant, is ‘n onbekostigbare ras-gedrewe proses wat met die ekonomiese realiteite en die vryemarkbeginsel geen rekening hou nie. Dit is ‘n sosialistiese stelsel wat streef na totale beheer oor die land se grond deur die regering, en niks anders nie as dieselfde model[...]
Die grootste pampoen weeg 556 kg
Hierdie jaar se wenpampoen van die Goliat-van-Gat-pampoenfees is ‘n rekordbreker. Dit is die grootste en swaarste pampoen wat nog ooit die wedstryd gewen het en dit kom uit ‘n voorstedelike tuin uit! Hugo le Roux se wennerpampoen is ‘n enorme 556 kg en 1,6 m by 1 m. Verlede[...]
Plaasmoorde in parlement bespreek
TLU SA het Vryheidsfront Plus bedank vir die feit dat hulle die probleem van plaasmoorde in die parlement ter tafel gelê het, sodat Suid-Afrika en die wêreld kan weet onder watter omstandighede Suid-Afrikaanse kommersiële boere moet werk. Dit is egter teleurstellend, selfs skrikwekkend, dat ‘n ANC-LP tydens dr Groenewald[...]
LIMPOPO LANDBOU FORUM
Einde 2016 het Agri Limpopo en TLU SA Noord ‘n gesamentlike strategiesebeplanning gehou. Die eise om landbou se winsgewendheid en volhoubaarheid in stand te hou, vereis dat landbou se saak deur ‘n sterk, verenigde stem bevorder sal word. Albei die organisasies glo absoluut dat landbou ‘n groot rol te[...]