Goliat-van-gat pampoenfees

Die grootste pampoen weeg 556 kg

Hierdie jaar se wenpampoen van die Goliat-van-Gat-pampoenfees is ‘n rekordbreker. Dit is die grootste en swaarste pampoen wat nog ooit die wedstryd gewen het en dit kom uit ‘n voorstedelike tuin uit! Hugo le Roux se wennerpampoen is ‘n enorme 556 kg en 1,6 m by 1 m. Verlede[...]

Goliat van Gat Pampoenfees 2017

Dit is planttyd vir die groot pampoene. Om deel te neem aan volgende jaar se Goliat van Gat pampoenkweekwedstryd moet die pampoene nou geplant word. Pampoenpitte en inskrywings is beskikbaar by TLU SA se kantoor in Silverton Pretoria teen R50 per pakkie. Saam met die pitte kry jy ook[...]

By Specialist Writer|7th November 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |

Pampoene vir liefdadigheid

Die Goliat-van-Gat pampoenfees is die afgelope naweek op ‘n bewolkte Saterdag by die Pretoria Ou-motorklub langs die Pioniersmuseum gehou. Die bewolkte weer en die feit dat die droogte waarskynlik ‘n rol gespeel het om die aantal inskrywings te knou, het geen afbreuk gedoen aan die gees en die grootste[...]

By Benine Ackermann|14th March 2016|Categories: News|Tags: |
0
Go to Top