Goliat-van-gat
Goliat van Gat Pampoenfees 2025: Wie kweek die swaarste reus?
Ons het reeds begin om die dae af te tel vir die 2025 Goliat van Gat Pampoenfees, wat op 15 Maart 2025 by die Pretoria Ou Motorklub, Silverton plaasvind. Boere en tuinliefhebbers regoor die land is reeds besig om hul reusagtige pampoene te versorg, terwyl die vraag op almal[...]
Goliat van Gat pampoenfees is alweer om die draai en nog groter in 2018
TLU SA is opgewonde om na die 2017 SA rekord Goliat van Gat-pampoen van 556 kg voort te bou en nog beter te doen in 2018 se wedstryd. Goeie betrokkenheid van die borge het verseker dat die wedstryd volgende jaar die grootste prysgeld nog kan aanbied vir die deelnemers.[...]
Goliat van Gat Pampoenfees 2017
Dit is planttyd vir die groot pampoene. Om deel te neem aan volgende jaar se Goliat van Gat pampoenkweekwedstryd moet die pampoene nou geplant word. Pampoenpitte en inskrywings is beskikbaar by TLU SA se kantoor in Silverton Pretoria teen R50 per pakkie. Saam met die pitte kry jy ook[...]
Goliat-van-Gat Pampoenfees om die draai!
Met net meer as ‘n week oor is dit tyd om te gaan loer of jou pampoenpitte die pampoen verskaf het waarvoor jy gehoop het. Jy moet solank jou pampoen op jou bakkie laai, want die jaarlikse Goliat-van-Gat Pampoenkompetisie vind volgende week die 12 de Maart plaas.Hierdie fees word[...]