pampoenfees

Grietjie van 445 kg kraai koning by Goliat-van-Gat-pampoenfees

Die Goliat van Gat Pampoenfees, aangebied deur die Cullinan Boere-unie geaffilieer by TLU SA, het op Saterdag, 15 Maart 2025, weer indrukwekkende bieliepampoene opgelewer. Die wenner vanjaar was Cornelis Bester met sy pampoen, Grietjie, wat ’n gewig van 445 kg gehad het. In die tweede plek het Lee-Ann van[...]

By Spesialisskrywer|17th March 2025|Categories: Nuus|Tags: , |

Goliat van Gat Pampoenfees 2017

Dit is planttyd vir die groot pampoene. Om deel te neem aan volgende jaar se Goliat van Gat pampoenkweekwedstryd moet die pampoene nou geplant word. Pampoenpitte en inskrywings is beskikbaar by TLU SA se kantoor in Silverton Pretoria teen R50 per pakkie. Saam met die pitte kry jy ook[...]

By Specialist Writer|7th November 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |
0
Go to Top