TLU SA

Landbou red die ekonomie

Die feit dat die land se ekonomie nie meer in ‘n tegniese resessie verkeer nie, is te danke aan die reuse bydrae wat landbou gelewer het. Volgens die statistikus-generaal het landbou ‘n groei van 33,6% getoon. “Dit is ‘n onbetwisbare bewys daarvan dat landbou die grondslag van die ekonomie[...]

By Benine Ackermann|6th September 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Vyf gearresteer wat betrokke was by plaasaanvalle

TLU SA is baie in sy skik met die arrestasie van vyf mense in verband met plaasaanvalle in die Tzaneen-omgewing.  Die polisie sê hulle het die vyf gearresteer, en hulle vorm deel van ‘n sindikaat wat plase aanval. Die Adjunk-president van TLU SA en Voorsitter van die Veiligheidskomitee, Henry[...]

Impak van die Minimumloon

Allerweë word verwag dat die voorgestelde nasionale minimumloon op 1 Mei 2018 in werking sal tree.  Daar bestaan aanduidings dat die landbousektor vir die eerste jaar van inwerkingstelling, slegs 90% van die nuwe nasionale minimumloon sal moet bepaal ten einde ‘n geleidelike oorgang tussen die bestaande Sektorale Vasstelling en[...]

By Benine Ackermann|25th May 2017|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top