TLU SA

Landelike veiligheid moet in die feesseisoen en daarna ondersteun word

Alle belanghebbendes in die landbousektor moet saamwerk om die onaanvaarbare vlak van misdaad wat plaasgemeenskappe ervaar aan te spreek, veral gedurende die feesseisoen. Op 2 November het ‘n groep bekommerde belanghebbendes in Pretoria byeen gekom om idees te deel oor hoe om landelike veiligheid te bewerkstellig. Tydens hierdie vergadering[...]

Boere protesteer

Al die organisasies, individue, gemeentes en groepe wat by die reëling en ondersteuning van die landswye protesoptrede deur boere betrokke was, se inisiatief en bereidwilligheid om saam te bid en standpunt teen die volgehoue en toenemende voorkoms van geweldsmisdade op plase en landbouhoewes, in te neem word hoog op[...]

By Specialist Writer|31st October 2017|Categories: News|Tags: , , , , |

Na 120 jaar is TLU SA steeds slaggereed

Min organisasies slaag daarin om 120 jaar oud te word. Dit is ’n reuse mylpaal. Die Transvaalse Landbou-unie is op 29 September 1897 gestig en het ’n ryke geskiedenis waarin daar onverpoosd na die boer se belange omgesien is. Die runderpes se gevolge, die Engelse oorlog, die depressiejare met[...]

By Specialist Writer|30th October 2017|Categories: News, Resource management|Tags: , , , |

‘n Verloorstryd teen misdaad

Geweldsmisdade het ’n baie demoraliserende uitwerking op mense en sluit in misdade soos moord, poging tot moord en rooftogte met verswarende omstandighede, soos die uiters gevreesde triomisdade (motorkapings, huis- en sakerooftogte). Volgens TLU SA se statistiek, steek 2017 sleg af in vergelyking met die situasie dieselfde tyd verlede jaar.[...]

By Specialist Writer|25th October 2017|Categories: News|Tags: , |

Pekanneut Boeredag

Pekanneutverbouing is die tema van vanjaar se Landboukorrels Boeredag wat deur TLU Sentraalstreek aangebied word. Al hoe meer boere ondersoek moontlikhede om te diversifiseer of om voorheen onbenutte grond in te span om hulle inkomste te verhoog. Wêreldwyd het die aanvraag na neute geweldig toegeneem en pekanneutverbouing is een[...]

By Benine Ackermann|11th September 2017|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top