Landboukorrels
Pekanneut Boeredag
Pekanneutverbouing is die tema van vanjaar se Landboukorrels Boeredag wat deur TLU Sentraalstreek aangebied word. Al hoe meer boere ondersoek moontlikhede om te diversifiseer of om voorheen onbenutte grond in te span om hulle inkomste te verhoog. Wêreldwyd het die aanvraag na neute geweldig toegeneem en pekanneutverbouing is een[...]
Slim geboer op Landboukorrels Boeredag
Boere het weer vanjaar hope praktiese inligting by die Landboukorrels Boeredag by Cullinan ontvang. Die sprekers het almal uit die hart uit gepraat oor die tema: Boer slim met vee. Die Boeredag word deur TLU SA Sentraalstreek en ProAgri gereël.
Boer slim met vee!
Lekker vet beeste vir die somer, parasietbeheer, siektevoorkoming en -bestuur en hoe KI en embriospoeling presies werk, is ‘n paar van die temas wat op Vrydag 3 Oktober by Landboukorrels Boeredag se lesingdag naby Cullinan bespreek en gedemonstreer word.