landboukorrels Boeredag
Pekanneut Boeredag
Pekanneutverbouing is die tema van vanjaar se Landboukorrels Boeredag wat deur TLU Sentraalstreek aangebied word. Al hoe meer boere ondersoek moontlikhede om te diversifiseer of om voorheen onbenutte grond in te span om hulle inkomste te verhoog. Wêreldwyd het die aanvraag na neute geweldig toegeneem en pekanneutverbouing is een[...]
Kom leer oor plaasbeskerming en intensiewe gewasverbouing by Landboukorrels Boeredag.
Hoe gemaak om huis en haard in hierdie gevaarlike tye te beskerm? Kom besoek die Landboukorrels Boeredag-skou op Saterdag 3 Oktober buite Cullinan om jouself paraat te kry vir ’n moontlike aanval op jou hoewe of plaas. Vir hoeweboere en belangstellendes wat die beste uit hulle beperkte grondoppervlakte wil[...]