TLU jongboerkonferensie

TLU SA se Jongboere kom byeen

Die TLU SA se Jongboerkomitee hou op Woensdag, 15 Maart van nege-uur tot drie-uur sy jaarlikse konferensie by Journey’s in Midrand, Gauteng.  Vanjaar se tema is "volhoubaarheid vir die volgende generasie" en bywoning is gratis vir TLU SA-lede.  Vir nie-lede beloop dit R200. Dit is belangrik dat die jongboere[...]

By Benine Ackermann|15th February 2017|Categories: News|Tags: , |
0
Go to Top