Boere in SA

Swart Maandag sal nog lank onthou word

Boere en mense regoor die land het vandag swart aangetrek uit protes teen plaasmoorde en ter ondersteuning van boere en hulle families wat onder plaasaanvalle deurgeloop het. Hulle het nie net swart aangetrek nie, maar ook die hoofpaaie toegemaak met hulle voertuie, trekkers en werktuie. By Klapmuts waar ‘n[...]

By Benine Ackermann|30th October 2017|Categories: News|Tags: , , , |
Go to Top