rekening
Boere bestry Waterwese se rekeninge
TLU SA het ’n geruime tyd gelede ’n dispuut met die Departement Waterwese verklaar oor waterrekeninge wat uitgereik word aan boere. TLU SA se dispuut spruit daaruit dat: Die fakture wat Departement Waterwese uitreik nie korrek is nie, en in baie opsigte gebrekkig is. Departement Waterwese se watergebruik-fakture dui[...]