Reinke
VIDEO – Reinke: ’n Familieboerdery waar tradisie en tegnologie saam groei
Pleroma-familieboerdery, geleë in die hartjie van Brits in Noordwes, boer Pieter du Preez saam met sy seun, Herman, skoonseun, Martin Greyling, en dogter, Janita Greyling. Martin vertel dat Reinke se goeie naam die familie oortuig het om hul spilpunte aan te skaf. “Omdat Reinke bekend is vir uitstekende diens[...]
VIDEO: Reinke dra by tot goeie oeste in Brits
Pleroma-familieboerdery, geleë in die hartjie van Brits in Noordwes, boer Pieter du Preez saam met sy seun, Herman, skoonseun, Martin Greyling, en dogter, Janita Greyling. Hulle het twee Reinke-spilpunte en hulle is baie beïndruk met Reinke se uitleg en diens. Hulle spilpunte is effektief, voldoen aan die boer se[...]
Die spil waarom alles draai: Reinke kyk terug na ’n suksesvolle 2025 en sê dankie aan die mense agter die groei
Reinke het op 28 November hulle jaar op besonderse wyse afgesluit met ’n jaareindfunksie en toekenningsgeleentheid by Crista Galli in Potchefstroom, ’n aand wat nie net sukses gevier het nie, maar ook die mense en vennootskappe wat dit moontlik maak. Die funksie is bygewoon deur sowel Reinke Suid-Afrika en[...]
VIDEO: Kanola wat floreer onder Reinke Besproeiing
Op die plaas van Johan Claasen Boerdery buite Bothaville speel moderne besproeiing ‘n sentrale rol in die sukses van die boerdery se gewasproduksie. Wesley Smit, algemene bestuurder van die boerdery se besproeiingseenheid, vertel hoekom hulle met Kanola boer. “Ons het ‘n gewas gesoek om nog ‘n wintergraan by te[...]
VIDEO – REINKE: Tegnologie wat besproeiing optimaliseer
Op die plaas van Johan Claaasen Boerdery (JCB) buite Bothaville speel moderne besproeiing ‘n sentrale rol in die sukses van die boerdery se gewasproduksie. Wesley Smit, algemene bestuurder van die boerdery se besproeiingseenheid, deel sy insigte oor die implementering van Reinkespilpunte en die tegnologie daaragter. Kyk die video vir[...]