pivot
VIDEO – Reinke: ’n Familieboerdery waar tradisie en tegnologie saam groei
Pleroma-familieboerdery, geleë in die hartjie van Brits in Noordwes, boer Pieter du Preez saam met sy seun, Herman, skoonseun, Martin Greyling, en dogter, Janita Greyling. Martin vertel dat Reinke se goeie naam die familie oortuig het om hul spilpunte aan te skaf. “Omdat Reinke bekend is vir uitstekende diens[...]
Agter die skerms: Hoe die Agrico-span ’n spilpunt oprig
Vir ’n boer is die besluit om ’n nuwe spilpunt op te rig nie sommer net nog ’n belegging nie. Dit is ’n stap wat sy hele boerdery kan verander. By Agrico begin die proses lank voor enige staal op die plaas afgelewer word. Elke stap, van ontwerp tot[...]
VIDEO: Hoekom boere Agrico kies
Pierre van Santen van Skoongesig Boerdery, plaas Spes Bona vertel hoekom hulle Agrico se G4-spilpunt opgesit het. Onder andere kry hy goeie diens van Agrico, hulle sorg dat sy spiilpunte nie stilstaan nie en die spilpunt is diefstalbestand. Kyk die video vir meer: https://youtu.be/cCUUUEO7Jgk
VIDEO – Hoekom Reinke? Die spilpunt wat die Vrystaat laat groei
Op die plaas van Johan Claasen Boerdery buite Bothaville speel moderne besproeiing ‘n sentrale rol in die sukses van die boerdery se gewasproduksie. Wesley Smit, algemene bestuurder van die boerdery se besproeiingseenheid, deel sy insigte oor die implementering van Reinke spilpunte en hoe dit bydra tot effektiewe watergebruik, betroubare[...]
VIDEO: Klein maar kragtig – Reinke se minispilpunt
Of jou land groot of klein is maak nie saak nie – jou plante benodig steeds water. Vir kleinskaalse boere is groot spilpunte nie kostedoeltreffend nie. Kleinskaalse en opkomende boere benodig ‘n besproeiingstelsel wat verskuif kan word en wat nie ekstra uitgawes benodig om water of krag na die[...]