VIDEO: Hoekom boere Agrico kies

Spes Bona_Sub_TN
Pierre van Santen van Skoongesig Boerdery, plaas Spes Bona vertel hoekom hulle Agrico se G4-spilpunt opgesit het.
Onder andere kry hy goeie diens van Agrico, hulle sorg dat sy spiilpunte nie stilstaan nie en die spilpunt is diefstalbestand.
Kyk die video vir meer: