VIDEO – Hoekom Reinke? Die spilpunt wat die Vrystaat laat groei

Hoekom Reinke TN
Op die plaas van Johan Claasen Boerdery buite Bothaville speel moderne besproeiing ‘n sentrale rol in die sukses van die boerdery se gewasproduksie.
Wesley Smit, algemene bestuurder van die boerdery se besproeiingseenheid, deel sy insigte oor die implementering van Reinke spilpunte en hoe dit bydra tot effektiewe watergebruik, betroubare besproeiing en die uitbreiding van gewasrotasie in die Vrystaat. Wesley is deel van die Johan Claasen Boerdery Groep en bestuur die dag-tot-dag aktiwiteite van die besproeiingseenheid.
Hulle het 8 Reinke-spilpunte, wat in ‘n tydperk van 18 maande opgerig is. Kyk die video vir meer inligting.